| |
|
|
Mampoer
The Americans call it 'moonshine', to the warm-blooded Irish it is 'Poteen' and the Swiss call it 'Kirsch'. In South Africa, it is 'Witblits' in the Cape and to Transvalers it is just 'Mampoer'. Mampoer and the variety of names given to it are the names of strong, homemade distilled brandy made from fruit.
Mampoer is uniquely South African. Its legend is so entangled in the South African folklore legends that it is difficult to distinguish between facts and fables.
What makes Mampoer so unique is the fact that it is distilled on the farm according to handpicked recipes and very special processes. The secrets of distilling this potent 'brandy' are carried over from generation to generation and this adds to the mystery that surrounds it.
It is not certain where the name 'mampoer' originated. Many stories and anecdotes which are being told and which are still in circulation as well as the closely guarded secret of the refined recipes, contribute to the fascination of the mampoer legend.
It is alleged that mampoer was named after Mampuru, a Pedi Chief who instigated the murder of his half-brother Sekoekoenie. It is alleged that, General Joubert's men probably obtained liquor from Mampuru and Mapog. It is believed that this liquor was distilled from Maroelas, which was plentiful in the area.
The test to determine quality of mampoer is very simple. Pour a small quantity on a flat surface and light it. If it all burns off with a clear blue flame, it is unadulterated and full strength. This is why Mampoer is sometimes also called 'fire water' - it causes the first-time drinker to catch his breath with his first sip.
A simple recipe for making mampoer: Take your drums of ripe yellow peaches (don't worry about any worms), mash them up and leave them for 14 days. The fruit ferments and gives off a lot of gas. When the bubbles subside, the mash is ready to distil. Don't leave the mash too long or it will go sour and you'll end up with peach vinegar.
Heat the mash in the still to just under boiling point. The alcohol boils off before the water and is trapped by a condensation pipe. The condensate is collected in a bucket and, for really top quality mampoer, it may be redistilled. The residue of the distillation process (known to whisky distillers as the feints) makes an excellent liniment and mosquito repellent.
The farmers in the Marico district (North West Province) where mampoer distilling is part of everyday life, have to sell their mampoer discreetly - mampoer distilling for retail sale is still illegal. This goes back to 1924 when the government passed a law giving KWV a monopoly on brandy production.
All stills had to be marked and registered with Customs and Excise, and detailed records kept as to the amount and strength of any liquor produced. Farmers were allowed to produce liquor only from fruit grown on their land. Portable stills were outlawed: they had to have a minimum capacity of 680 litres and had to be built on a cement or brick foundation.
Recently exemption was however given to agricultural museums and colleges to distil brandy, and two institutions have taken up the offer. In the Cape, the Kleinplasie farm museum in Worcester makes Witblits and in the Transvaal, the Willem Prinsloo Agricultural Museum, near Pretoria, distils mampoer.
A Mampoer tour from the town of Zeerust also takes tourists from farm to farm, where they can sample the home distilled, clear spirit or spend a night to enjoy the Groot Marico hospitality.
Mampoer has long ago become part of South Africa's cultural heritage. To the people who distil and drink 'mampoer', it has become a way of life.
|
Comments |
Hi Fanie, Pynapple skille het effens suiker en geur in maar die harde gedeeltes van die skil gee aanleidig tot baie metanol. DIeselfde met die stronke. dit het baie min suiker en geur in en word gewoontlik nie gefermenteer om te stook nie. As jy beide items wil fermeteer en stook sal baie suiker bygevoeg moet word - ander gaan jy BAIE enrgie moet gebruik om baie min alkohol te kry. Jammer...dit was nou nie goeie nuus gewees nie...
Posted by: Gert |
Hi daar wat kan ek stook met pynappel skille en stronke, ek kan tonne vannie goed kry weekliks by 'n besigheid wat vrugte poeding maak as ek dit nie vat nie kry die varke dit. My email is ... fanie70@ymail.com. Dankie van New Zealand.
Posted by: Fanie |
Dawie se my is die skille van die lemoene en suurlemoene ook in of nie?
Posted by: Frikkie Rademeyer |
Baie resepte, toerusting en opleiding van mampoer tot brandstof vervaardigig op Distillique se webwerf.
Posted by: Gert |
Ons maak n Lemoen en suurlemoen mampoer. Baie lekker, en n wenner. Jy vat so 6 sakkies lemoene,en so 5 sakkies (checker ssakkies) suurlemoene, saam so 3 kg suiker (bruin) en so twee pakkies yeast (opgelos met lou water) ,en laat dit dan staan vir so twee weke, totdat dit ophou borrel. Jy kan maar n dag of twee oorgaan, indien dit nie baie warm is, om die gistingproses aan te help nie. Hoe meer suiker jy ingooi, hoe hoer is die alkoholvlak. Indien jy wil, kan jy by Shoprite klein JABA koeldrankies koop. Hulle kos so R2 , en gooi dit dan by ,voordat jy dit begin distilleer.
Posted by: Dawie |
Kyk bietjie na die volgende skakel om die hele proses van mampoerstook te sien. Stap vir stap met fotos. http://distillique.co.za/catalog/article_info.php?articles_id=16
Posted by: Gert |
Ek is opsoek na 'n lekker resep om suurlemoene mampoer te maak, asb? My sel no is 073 817 6558
Posted by: jj |
Still no takers in where can we find Mampoer distillers in the Leydenberg/Graskop areas, Thanks.
Posted by: Johan |
Hi, I am in the vicinity of Leydenburg, Graskop during mid August with tourists who would love to do some Mampoer tasting. Could you recommend such a facility.
Posted by: Johan |
Enige iemand wat belangstel om mampoer te koop kan ons skakel. Wettige stokers van Marico. 0763656209
Posted by: M & M MAMPOER |
Ek soek 20l melkkanne om te koop. Die met die paddastoel deksel.
Posted by: Johnny |
Hi, ek het sommer `n ou stoom pot en 5 lt verfblik, werk 100%. Bo uit die stoompot gaan die pypie wat so 6mm dik is uit na die blik. Die blik is die afkoelings meganisme, ek het `n 6mm koper pypie `n spiraal gedraai en in die blik gesit, die punte het ek met silikon geseel sodat dit nie water uit die blik lek nie, die stoom gaan bo in, deur die spiraal in die blik en dan onder kom die vloeistof uit. Dan het ek gewone tuin pyp "fittings" in die blik gesit, koue water kom onder in en bo gaan die warm water uit. Die water moet die heeltyd sirkileer tydens die stook proses sodat daar genoeg koue water in die blik bly om die stoom af te koel.
Posted by: Willem |
Ek weet dis nou miskien nie heeltemal dieselfde nie maar het iemand dalk n resep vir suiwer alkohol of Ethanol? Ek wil brandstof maak vir my kar wat ek so bietjie mee speel. En as enige iemand dalk n basiese ontwerp vir n distel vir my kan gee Enige terugvoer sal waardeer word. sljoker46@gmail.com
Posted by: Sean |
Mampoer is n lekkerding om te drink, maar pasop hy maak so mooi. 'n Mens moet glad nie water gooi in jou resep nie en die brousel moet 3 weke staan.
Posted by: jorrie |
Ek het deur die "comments" gelees en sien dat daar baie mense is wat graag wil help. Ek wil ook graag begin met die stook van mampoer, net om myself besig te hou, die planne hierbo klink haalbaar, kan iemand dit vir my asb op papier teken en deeglike spesifikasies bygee en verduidelik hoe die kontrepsie moet werk.
Posted by: Jan |
Soos dit vir my lyk kom die potent mampoer/witblits af teen 78.1 grade c. Maak seker op wikepedia. Dit sal miskien raadsaam wees om n termokoppel in die ketel aan te bring om temp te beheer as jy wil seker maak oor die tipe alkohol.
Posted by: maurice |
Stuur asb vir my resepte met druiwe en appelkoos. Paul by ubm1@telkomsa.net
Posted by: paul |
Maak enige iemand hulle eie mampoer in Engeland? Ek wil my eie maak maaar het nie n clue hoe nie. Kan julle asb in kontak met my kom. My email is ray1230@hotmail.com - baie dankie.
Posted by: raymond |
Wil net weet wie kan my help om of sê hoe om mampoer te stook. Dankie Juan
Posted by: juan |
Kan iemand my ook help om te begin stook. Ek bly nou in NZ en wil hier begin stook. Ek maak my eie biltong en boerewors, en wil nou begin mampoer stook. Ek is 'n beginner en weet nog nie veel nie, het ook nog nie begin nie. Het 'n plan nodig, resepte en inligting. Het my laaste bottel die week oopgemaak wat ek drie jaar gelede samm met my oor gebring het en wil nou my eie maak en deel saam met vriende sonder om hulle te vergiftig of methanol te voer en hulle blind te maak. Ek wil liewers veilig wees en nie sorry nie. Baie dankie, stuur asb inligting na my e-mail ambotha1@gmail.com
Posted by: Anton |
Waar kan ek n alkolmeter kry, dringend.
Posted by: rat 0824978155 |
Ek stook mampoer in Richards Baai. As enige iemand belangstel kan julle my kontak by 076 875 0495.
Posted by: GBH |
Waar kan ek n alkholmeter kry?
Posted by: Roelof |
Michell; ek sal vir jou mampoer van Kiwi fruit (Gold kiwi fruit) gee wat jou sal ruk. Ek laat hierrie Maories in New Zealand op hulle ore rond kruip.
Posted by: possimpiss |
En as jy een gebou het, dan soek jy 'n reflux kolom! Bly lekker om jou eie sous te maak.
Posted by: Setsumi |
Ek is opsoek na 'n 750liter mampoer ketel, of die inligting nodig om een te bou. Wie kan my raad gee, dankie. Cell 083 589 2386
Posted by: Quintus Roets |
Resep: 20L water,10 groot pynappels, 7kg wit suiker en 10g brewers gis. Skil pynappels dun af en versap die klomp, gooi in water met suiker en los die gis in so n bietjie lou water op en gooi in. Laat die spul vir so 5 dae staan en sif deur melk doek en laat weer staan vir omtrent 15 dae of tot ophou gis soos flat cocke geen borrels meer. Dan moet jy net die klomp lekker sappies stadig kook. Ek gebruik ook so n ou stoompot van 6L en maak hom dan net so onder half vol so op my gasbottel en staan ons twee lekker en gesels.
Posted by: Frikkie |
Ek het drie 1000-liter koper-stookketels met gasbranders wat ek wil verkoop. Hendrik at graphorn@iafrica.com
Posted by: Hendrik Graphorn |
Waar kan ek lekker verskillende soorte mampoer koop voor einde Jun 2011?
Posted by: Michelle |
| Please can anyone say if Mampoer is available in London, om die lekker dae terug te bring! The locals in our tiny Kentish village need some!
Posted by: Geoff Wulff |
I would like to distill mampies, so if there is any info you can let me have it will be appreciated.
Posted by: Carl Maree |
After everything has been reheated to 80-85 degrees and it has cooled down,do you just strain whatever is left in the pressure, and drink? - Confused
Posted by: Cedrick Theys |
'n Dametjie hier by ons trou in die nuwe jaar en wil klein botteltjies mampoer op die tafel sit as aandenking. Waar kan sy mampoer te koop kry?
Posted by: Giel van Niekerk |
Is daar enige plek in Pretoria waar mampoer te koop aangebied word?
Posted by: Gert |
Contact us at www.distillique.co.za for more info.
Posted by: Andre |
Jy kry hulle nie te koop nie jy moet maar een bou. Ek kan help om een te bou, ons kan die tradisie nie laat doodloop nie, so komaan begin bou boeta!
Posted by: HUGO |
Kan mens 'n lisensie kry om dit te verkoop en waar?
Posted by: John-John |
Wie kan vir my 'n plan email & hoe lank vat dit om 10l vrugte te kook. Wat word bedoel as daar gese word dat die oorblyfsels gebruik kan word vir muskiete ens? Dankie - peter@geysertimer.com
Posted by: piet911 |
Man waarvoor wil jy n ketel bou? Neem n druk koker (stoompot) vul met gegisde sous en kook. Die distillasie doen jy met 'n Libbich koeler wat jy by enige laboratorium winkel kan koop. Koppel die verkoelings gedeelte aan 'n kraan met silikoon pyp en daar gaat jy. Al wat my pla is wanneer maak jy metiel alkohol en wanneer maak jy etiel alkohol?
Posted by: Dallein Nortje |
Rodian, gebruik enige vrug, maak dit fyn tot jy bv n 10L drom vol het, gooi 1KG suiker in en 40gr gis (yeast), los dit vir 5-6 dae, gooi in jou ketel en verhit dit tot 80-85 grade celsius!
Posted by: Herman Austin |
Ek sit in Oz - kan iemand my al die goed stuur wat ek nodig het om mamper te maak, want die Ausie mense weet niks van mampeor af nie - fourierodian@hotmail.com
Posted by: RODIAN |
Ons soek asb 'n skets en nie 'n beskrywing nie.
Posted by: Melvin Button Jnr. |
Where can I get plan sketch to build a kettle? Het iemand 'n ou Ketel - wil dit vertoon in my Gastehuis. Melvin Button - lekraal@mweb.co.za
Posted by: Melvin Button |
Gebuik 'n koper geizer, maak 'n seelbare ketel, en sit 'n pypie wat bo uit kom, lei die pypie af en deur 'n bak ys, dan weer op en so dat jy 'n bottel daar onder kan kry om dit te tap. Die pypies van yskaste werk lekker, maar koop nuwe pyp by yskas herstel agente, gebruikte yskas pype laat nasmaak.
Posted by: bou een |
Waar kan ek 'n ketel kry/koop om mampoer te stook?
Posted by: christo |
[See more...]
|
|
|
|
|