Encounter South Africa
 

 
     
   

DETAILS
Suggest revision

034 632 1695
086 515 5849
0072 988 3544
Visit Website

Latitude
-28.0621000000

Longitude
30.3199400000





Bloedrivier Kampeerterrein

Location: Kwazulu Natal, Dundee

By Bloedrivier met die stilte is jy heeltemal verwyder van die wereld. Jy kan afkoel in n sement plaas dam. Die aand stilte is onvergeetlik en gee rus vir gees en liggaam.

Main Category: Caravans Tents  |  More Caravans Tents in Dundee


Bloedrivier Kampeerterrein






Bloedrivier Woonwapark is 'n rustige gras kampterein met die noodsaaklike gerieween bied besoekers:
- 154 kragpunt gekoppelde staanplekke
- Opwasgeriewe in die middel van die wa wiel ontwerpte karavaanstaanplekke
- Een groot ablusieblok vir kampeerders
- Feessaal wat 1500 mense kan huisves
- Plaas dam waarin geswem kan word
- Staproete tot bo-op Vegkop van waar jy die wa laer kan besigtig
- Fietsry (eie fietse)
- Quads is welkom
- Losstaande braaiers vir kampeerders
- Piekniek area beskikbaar
- Kiosk op perseel
- Gelisensieerde restaurant op perseel
- Monument op perseel vir besigtiging

Besienswaardighede sluit in:
- Verskeie slagvelde
-Talana museum

Daar is ook 'n gastehuis met 4 kamers wat 15 mense kan huisves:
- 3 Kamers (slaap 3) Badkamer met bad of stort
- 1 Familie (slaap 4) Badkamer met bad
- 1 Kamer vir twee enkel Badkamer met stort

 

 


Send Bloedrivier Kampeerterrein a message

Name
Email
Tel
   
 
Security Code: ( Please type the letters shown below into the box. )
 
 

 

 


 

   

Web Design & Web Hosting by Ehost.co.za | Get your Free Fax to Email number here